Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Die Bergrivier-munisipaliteit moes Dinsdag 8 April bontstaan om inwoners van Porterville by te staan nadat die Bergrivier wat daar naby vloei sy walle ná ‘n wolkbreuk oorstroom het.
-
Die verhoor-binne-‘n-verhoor in die hooggeregshofsaak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith duur voort met getuienisse van polisiemanne en mediese dokters oor bewerings dat twee van die beskuldigdes in die hofsaak die eerste aand ná die meisie se verdwyning tydens polisieondervraging aangerand is.
-
Regter Erasmus het gewaarsku teen kuberboelies en gemanipuleerde video’s wat die hofsaak beïnvloed. Hy het ook strenge media-reëls gevestig om die proses te beskerm.
-
Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.
-
‘n Winkeleienaar in Velddrif het sy vrag van tjips, ysies en koeldranke verloor toe hy vermoedelik beheer oor sy bakkie verloor en teen ‘n kantreeling gebots het. Omstanders op die toneel het die hele vrag weggedra. Die man is net lig beseer.
-
“Wat wil jy hê?” Dit is die voorbarige woorde waarmee ‘n gewapende aanvaller ‘n bejaarde man in sy huis begroet het voordat hy hom met ‘n panga aangeval het. Frikkie […]










