Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • Athletes partcipated in the 5 km, 10 km and 21 km races with runners travelling from across the Western Cape and as far as Durban.

    by

    on

    Great LAC half marathon held
  • Hoewel Saldanhabaai van vroeg af die wedstryd beheer het, was dit die tuisspan wat eerste bloed geruik het.

    by

    on

    Saldanha breek harte
  • As voorsitter van die skoukomitee is sy die hartklop van die skou wat vanjaar sy 37ste verjaardag vier en van Donderdag tot Sondag, 27 tot 30 Augustus, op die dorp se sportterrein plaasvind.

    by

    on

    ‘Fynbos ‘n passie’
  • Die Intermediêre Fase- en Grondslagfase-spreekkoor het albei ‘n Cum Laude-toekenning ontvang, terwyl die Graad R-spreekkoor ‘n goue toekenning behaal het.

    by

    on

    Jurie Hayes-kore skitter
  • Volgens die skool het die leerders se harde werk, talent en toewyding behoorlik vrugte afgewerp.

    by

    on

    Pannies blink by Eisteddfod
  • Die vierdaagse skou bring besoekers van reg oor die land byeen vir kampioenskappe, topgehalte-vee, uitstallings, vermaak, kos en die besonderse plattelandse atmosfeer waarvoor die skou bekend is.

    by

    on

    Vier landbou op Swartlandskou
  • Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.

    by

    on

    Dagga: man vas
  • Roderick van Rooi (35) is voorverlede Donderdag (13 Augustus) in die Clanwilliam-streekhof vir huisbraak en verkragting gevonnis. Die misdaad het op 21 Mei 2023 plaasgevind.

    by

    on

    Verkragter swaar gevonnis
  • NovaNews berig dat die provinsiale regering ‘n interstaatlike geskil van stapel gestuur het oor wat hulle beskryf as onvervulde wetlike en operasionele vereistes van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingstelsel (Aarto). ‘n Tydelike vrystelling bly in plek terwyl die dispuut opgelos word. Dit beteken bestuur- ders in die Wes-Kaap bly vir eers onder die “ou”…

    by

    on

    Weskus hoër boetes gespaar
  • Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit gevind is.

    by

    on

    Twee verdagtes in aparte voorvalle met wapens betrap

Gift this article