Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party en ‘n string sosialemedia-beïnvloeders.

    Weslander

    by

    on

    Inmenging belemmer soektog na Joshlin
  • ‘n Skokkende verhaal het die eerste twaalf dae van getuienis in die hooggeregshof in die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Center) in White City, Saldanha, begin ontvou. Al die getuies wat tot […]

    by

    on

    Joshlin se twee laaste dae tuis skok
  • ‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]

    Swartland Gazette

    by

    on

    Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
  • Die hofsaak waarin die verdwene 7-jarige Joshlin Smith van Saldanha se ma, haar kêrel en ? huisvriend teregstaan op aanklagte van ontvoering en mensehandel vir die doel om uit te buit, is tot einde-Februarie uitgestel.

    by

    on

    Joshlin Smith: Voorverhoor uitgestel

Gift this article