Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Die Saldanha Tigers het Broodkraal RVK met 73-9 verslaan in ‘n dominante rugbywedstryd.
-
The Weskus Quartel Shellhole hosted a successful Golf Day, raising funds for South African military veterans.
-
Ashlon Davids, a talented rugby player from Kalbaskraal, won the Player of the Year award at SA Rugby’s event.
-
Salkoriane-atlete het aan die Weskus-marathon deelgeneem en trots marathon-medaljes ontvang.
-
Diaz Leeds FC verloor 5-2 teen Ubuntu Football Academy, ondanks goeie vertonings van sommige spelers.
-
-
-
‘n Man wat vyftien jaar gelede sy jong vrou voor haar verskrikte minderjarige kinders doodgeskiet en hul ouma in die kop gewond het, is op Maandag 17 Maart in die […]
-
Gelukkig het ‘n 64-jarige vrou van Vredenburg betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]
-
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party en ‘n string sosialemedia-beïnvloeders.









