Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • In die hooggeregshofsaak oor die verdwene Joshlin Smith, het die verdediging van Steveno van Rhyn en Boeta Appolis polisiebeamptes ondervra oor beweerde marteling tydens ondersoeke. Sers. Dawid Fortuin het getuig dat hulle nie mishandel is nie, terwyl die hof se fokus op die toelaatbaarheid van video-bekentenisse is.

    by

    on

    Joshlin: Polisie gepeper met vrae
  • Die verhoor-binne-‘n-verhoor in die hooggeregshofsaak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith duur voort met getuienisse van polisiemanne en mediese dokters oor bewerings dat twee van die beskuldigdes in die hofsaak die eerste aand ná die meisie se verdwyning tydens polisieondervraging aangerand is.

    by

    on

    ‘Vra Kelly,’ sê Boeta en Steveno glo
  • Regter Erasmus het gewaarsku teen kuberboelies en gemanipuleerde video’s wat die hofsaak beïnvloed. Hy het ook strenge media-reëls gevestig om die proses te beskerm.

    by

    on

    Regter vaar uit
  • Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.

    by

    on

    Joshlin Smith-hofsaak: Beskuldigdes ‘gemartel’
  • Kelly Smith, die ma en een van die verdagtes in die hofsaak oor die vermiste sesjarige meisie, Joshlin Smith, het vandag nog voor die hofverrigtinge kon begin, aangedui dat sy mediese hulp benodig.

    by

    on

    Kelly hospitaal toe geneem
  • ‘n Winkeleienaar in Velddrif het sy vrag van tjips, ysies en koeldranke verloor toe hy vermoedelik beheer oor sy bakkie verloor en teen ‘n kantreeling gebots het. Omstanders op die toneel het die hele vrag weggedra. Die man is net lig beseer.

    by

    on

    Man verloor beheer oor bakkie op Vredenburg-Velddrifpad
  • “Wat wil jy hê?” Dit is die voorbarige woorde waarmee ‘n gewapende aanvaller ‘n bejaarde man in sy huis begroet het voordat hy hom met ‘n panga aangeval het. Frikkie […]

    by

    on

    Bejaarde aangeval
  • Tydens die Weskus-lugskou op 22 Maart is die ervare vlieënier James O’Connell dood nadat sy Impala Merk 1-vegvliegtuig neergestort het. Sy indrukwekkende toertjies het skielik in afgryse verander toe die vliegtuig nie meer in beheer was nie. O’Connell was ‘n gerespekteerde toetsvlieënier met meer as 36 jaar ervaring.

    by

    on

    Vliegongeluk eis ervare vlieënier
  • In ‘n frustrerende week van kruisondervraging van die staatsgetuie Renz Lombaard, het daar nie veel nuwe inligting oor Joshlin Smith se verdwyning na vore gekom nie. Regsverteenwoordigers ter verdediging van […]

    by

    on

    Joshlin-saak met nog twee weke verleng
  • Digitale identiteitsdokumente, veronderstel om sekuriteit teen identiteitsdiefstal te bied, het eintlik ‘n toename in bedrog veroorsaak, veral in Suid-Afrika, waar dit met 400% gestyg het. Kwesbaarhede in databerging en beveiliging, sowel as misbruik van persoonlike inligting, ondermyn die stelsels. Maatreëls moet getref word om identiteitsbeskerming te waarborg.

    by

    on


Gift this article