Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
-
Die staat het sy saak teen drie beskuldigdes wat verdink word van die sewejarige Joshlin Smith se ontvoering en beweerde verkoop, gesluit.
-
‘n Onwettige immigrant, Phindile Khaya Pone, is skuldig bevind aan die moord op Pierre en Belinda de Kock in 2023. Pone is tot lewenslange tronkstraf en ‘n bykomende dertig jaar gevonnis. Die moord het destyds die Sandveld-gemeenskap diep geraak.
-
Die Bergrivier-munisipaliteit moes Dinsdag 8 April bontstaan om inwoners van Porterville by te staan nadat die Bergrivier wat daar naby vloei sy walle ná ‘n wolkbreuk oorstroom het.










