Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle
-
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met […]
-
Sondag 12 Oktober is Nasionale Tuinmaakdag – ’n dag waarop almal met ’n liefde vir groen vingers hul grawe, gieter en sonhoede uitpluk om die aarde te vier. Weslander het […]
-
Geweld in Saldanha veral Diazville het gemeenskapsleiers en skole in die area genoop om aksie te neem.Beide Diazville Primêr en Hoërskool Diazville het briewe aan ouers gestuur om hulle aan […]
-
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster het Dinsdag 7 Oktober weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie verander toe hulle albei in die yskoue water beland het. […]
-
St Helenabaai. – Terwyl die bekende Weskusdorp Paternoster al geruime tyd ‘n duur stryd teen ‘n omstrede beoogde multimiljoenrandse windplaas voer, het ‘n aangrensende buurdorp sy eie stryd op hande […]
-
‘n Jong paartjie se visvanguitstappie na Tietiesbaai by Paternoster is Dinsdag (7 Oktober) weens ‘n fratsbrander skielik in ‘n tragedie omgeskep toe hulle albei in die yskoue water beland het. […]









