Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • Deelnemers kan kies tussen ‘n 500 m- pretswem, die 1,6 km-Velddrif Mile en ‘n 3 km-gevorderde swem.

    by

    on

    Velddrif vier 10de myl
  • Die fees, wat van Vrydag 4 tot Sondag 6 September plaasgevind het, het meer as 30 wynkelders, plaaslike restaurante, kunstenaars en winkels bymekaargebring vir ‘n unieke wyntoer deur die skilderagtige kusdorpie.

    by

    on

    Blomme en Bubbles vier lente op Paternoster
  • Die groep het onlangs die huweliksbeampte-kursus suksesvol voltooi nadat hulle opleiding en eksamens deur die Departement van Binnelandse Sake in Vredenburg, Atlantis en Malmesbury ondergaan het.

    by

    on

    Nuwe trou-offisiere in V’burg ingehuldig
  • Aviation was woven into his childhood through his grandmother, who served in the air force. Many boyhood birthday parties were held at an air-force base, but one birthday stands out above the rest.

    by

    on

    Living a dream come true
  • Sestien van die ruikers is aan die kliniekpersoneel, verpleegkundiges en die skoonmaker gegee.

    by

    on

    Blomme wys ‘dankie’
  • Mouton het onlangs sy Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewarings­vereniging (SAJWV) se Sportskiet-streekkleure verwerf en het die afgelope Saterdag (5 September) ‘n uitstekende prestasie gelewer toe hy die eerste plek in die 10-m-o.16-klas behaal het.

    by

    on

    Jano bring trots met kolskote
  • Op Saterdag 22 Augustus het die federasie ‘n werksessie by die Weskus-fossielpark aangebied. Altesaam 47 ryers het dit bygewoon.

    by

    on

    Fietsryers sê dankie
  • According to Lawton van Oordt of West Coast Racing, organisers had prepared for about 5 000 patrons, but the turnout was significantly higher.

    by

    on

    Saldanha Drags at airfield ‘electric’ this year
  • Dié mylpaal is verlede Donderdag (3 September) by Soverby Lapa in Dwarskersbos gevier, waar sowat 150 gaste bymekaargekom het om die organisasie se 21 jaar diens te herdenk.

    by

    on

    Siyabonga vier 21 jaar
  • Lawrence was ‘n voormalige werknemer van ArcelorMittal Saldanha Works en het later as bestuurder van die ­AMSA-Saldanha-wetenskapsentrum gedien.

    by

    on

    Xavier ‘vir altyd’ onthou

Gift this article