Dié leerders van EJ Malgarte Primêre Skool het die afgelope drie jaar aan die Wes-Boland-Eisteddfod deelgeneem onder leiding van die koördineerder Shana Talmakkies. Volgens die skool het deelname aan poësie leerders se taalvaardigheid, uitspraak en optrede verbeter, terwyl skaam leerders meer selfvertroue ontwikkel het wanneer hulle voor ander moes praat.

EJ Malgarte se jong stemme groei deur poësie

Dié leerders van EJ Malgarte Primêre Skool het die afgelope drie jaar aan die Wes-Boland-Eisteddfod deelgeneem onder leiding van die koördineerder Shana Talmakkies. Volgens die skool het deelname aan poësie leerders se taalvaardigheid, uitspraak en optrede verbeter, terwyl skaam leerders meer selfvertroue ontwikkel het wanneer hulle voor ander moes praat.

Jonges leer selfvertroue deur poësie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 10 September 2026
    Weslander E-Edition – 10 September 2026

Gift this article