Alida Buckle
-
-
‘n Maatskaplike werker se getuienis en botsende slotbetoë staan sentraal in die 29-jarige ma se borgaansoek.
-
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die Atlantis-landdroshof voort.
-
’n Man het in die Atlantis-landdroshof verskyn op ’n aanklag van verkragting nadat ’n 11-jarige meisie verlede week geboorte geskenk het.
-
ATLANTIS – ’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl haar familie en ma geweier het om oor […]
-
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof […]
-
-
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op […]
-
Die Burg Boys en Saldanhabaai is steeds die voorlopers in die Boland Grootuitdaag-bekerkompetisie nadat hulle die afgelope Saterdag, 25 April, onderskeidelik met Young Hearts en Paternoster afgereken het op Vredenburg […]









