Alida Buckle
-
’n Man het in die Atlantis-landdroshof verskyn op ’n aanklag van verkragting nadat ’n 11-jarige meisie verlede week geboorte geskenk het.
-
ATLANTIS – ’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl haar familie en ma geweier het om oor […]
-
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof […]
-
-
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op […]
-
Die Burg Boys en Saldanhabaai is steeds die voorlopers in die Boland Grootuitdaag-bekerkompetisie nadat hulle die afgelope Saterdag, 25 April, onderskeidelik met Young Hearts en Paternoster afgereken het op Vredenburg […]
-
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom, […]
-
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag 8 April borgtog in die landdroshof op die dorp geweier. Smith word daarvan berskuldig dat hy op Sondag 15 […]










