Alida Buckle
-
ATLANTIS – Die waaksaamheid van lede van die Atlantis misdaadvoorkomingseenheid het gelei tot die in hegtenisneming van ’n 15-jarige seun vir die besit van ’n onwettige vuurwapen op Sondagaand 5 […]
-
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs […]
-
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, en die Wes-Kaapse Minister van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het Woensdag 4 Maart ’n hoë-sigbaarheid-wetstoepassingsoperasie in Atlantis gelei. Die gekoördineerde ingryping, wat […]
-
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is. […]
-
ATLANTIS – Woensdagmiddag (25 Februarie) was nie soos enige ander dag in Atlantis nie. Dit het in hartseer en trauma vir baie geëindig toe skieters op ’n taxi-eienaar voor die […]
-
ATLANTIS – “Sy was nie net my klein dogtertjie nie, maar ook my bestie,” vertel die ma van die vyfjarige La-meecha Geland, wat verlede Dinsdagoggend (17 Februarie) op pad kleuterskool […]
-
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van […]










