Major water storage dams in the Free State are sitting at optimal levels heading into spring and summer, thanks to recent rainfall.
Bemanning en passasiers het glo die kajuit bestorm. Hulle het die aanvaller oorweldig, vasgebind en die vliegtuig onder beheer gekry.
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
The police in the Free State will pay their last respects to a member killed in a fatal road accident, at his official funeral.
Vermaak het Maandag nie by die werk opgedaag nie. Sy is as vermis aangemeld, nadat sy Sondag omstreeks 16:30 laas by haar woonstel gesien is.
Vir De Jongh was die apteek ’n plek waar mense meer as net medisyne gevind het; ook begrip, ondersteuning en ’n helpende hand.
Oil prices fell on Wednesday after President Donald Trump said US and Iranian representatives had met for “very good” talks at the United Nations.
Die ongeluk het op Donderdagoggend 17 September plaasgevind toe Strauss onderweg was om Miley, ’n leerder aan die Hoërskool Witteberg, by die skool af te laai.
Huldeblyke en boodskappe van medelye het vanuit verskeie oorde ingestroom nadat die nuus bekend geword het dat Marie van Zyl, bekende inwoner van Bethlehem en mede-eienaar van Cheetau Game Lodge…