Helpmekaar oorheers Witteberg 77-5 met meedoënlose dryfmale, fisieke voorspelers en kliniese afwerking in ‘n omvattende rugbyvertoning.
Witteberg pak Helpmekaar Kollege Saterdag in Bethlehem, en dit is Robert Bosch se vuurdoop as hoofafrigter, teen Noordvaal-finaliste.
“Ons is diep ontsteld. Dit is ’n skending van die nagedagtenis van dié wat daar begrawe lê en uiters ontstellend vir hul familie.”
Altesaam 204 vakonderskeidings is behaal – ‘n gemiddelde van 1,5 onderskeidings per leerder onder die 141 kandidate – die hoogste in die distrik.
The Free State has lost one of its most distinguished sons, as tributes poured in following the announcement that former Premier Mosiuoa Patrick Lekota passed away this morning. Born in…
School Sports Zone is the authoritative destination celebrating talent, preserving rivalries, and building the foundation for the future of South African sport.
Die uitbreking van bek-en-klouseer onder ’n trop van 17 beeste is bevestig, waarvan sewe positief getoets is. Inenting is glo reeds begin.
Bloemfontein stadium cleared to host Springboks test matches
Die skool het verskeie eerbewyse ontvang, waaronder vir topprestasies in Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), toerisme en wiskunde.