Detainees escape after transport vehicle overturns in Alma Road.
The project is scheduled to start on Thursday 19 March, and will continue on weekdays until its anticipated completion on Wednesday 25 March.
“Vrystaat Landbou sal nie toelaat dat boere uitgebuit word deur opportunistiese prysmanipulasie of kunsmatige voorraadbeperkings nie.”
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Dié organisasie, wat 60 jaar gelede gestig is met die doel om soveel mense moontlik te help om beter te sien, het reeds ’n reuse-impak tydens sy jongste uitreik gemaak.
Seun (11) mis sy ma ná sy vermoor is. Sy tannie vertel in hof van die getraumatiseerde seun wat nou sukkel om alles te verwerk
Voting remains open until Friday 13 March at 12:00. Supporters can vote by sending an SMS with the word “Bethlehem” to 33157 at a cost of R1,50 per SMS.
Die departement het ernstige kommer uitgespreek oor ‘n toename in versuim om gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aan te meld.
The Municipal Systems Act and Municipal Finance Management Act states municipalities should protect, manage, and account for public infrastructure and finances.
“Voortrekker sou nie hierdie uitnemende prestasies vir die negende jaar agtereenvolgens kon behaal sonder die ongelooflike toewyding van ons mense nie.”