Regter Phakama Madinda het in sy vonnisoplegging van ‘n pa wat sy biologiese dogters verkrag het, gesê die man het lewenslange trauma en onsigbare letsels deur sy dade veroorsaak.
‘n Intimidasiesaak is teen ‘n Drakenstein-inwoner geopen ná beweerde sosialemediaplasings wat met die KSUT-verkragtingsaak verband hou.
Die twee Paarlse rugbyspelers is op borgtog vrygelaat nadat die hof buitengewone omstandighede in hul skedule 6-borgaansoek bevind het.
Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
Die landdros het geweier om van die rugbyspelers se borgaansaak te onttrek, terwyl die staat hersiening in die Hooggeregshof beoog.
’n Plaaslike rugbyspeler verskyn in die hof op verkragtingsaanklag, met borgtogaansoek hangende en ’n ondersoek wat tans voortduur.
Die drie dogters van ‘n man wat hulle vir jare verkrag het, het in hul impakverslag verduidelik watter uitwerking dit op hul lewens gehad het.
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
Die plaaslike hof het bevind dat ‘n pa sy drie dogters oor ‘n 12-jaar-tydperk verkrag het.