
-
Hoërskool Stellenbosch: Hoofleiers 2027
Hoërskool Stellenbosch kondig met trots die hoofleiers vir 2027 aan – ’n inspirerende span wat met visie en toewyding die skool gaan lei.
-
Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan – Nellies ingesluit
Die Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan is aangekondig; Anja Buitendach en Aidan Esterhuizen lei die span as kapteins vir die nuwe seisoen.
-
Bloemhof MTB-span hou die voorste posisie
Bloemhof MTB-span lei steeds die Wes-Kaap ranglys ná Malmesbury-resies, met leaders jerseys en sterk individuele prestasies wat glans bring.
-
Jim Fouché Primêr Tennisspelers skitter by WolfPack-toernooi
JF se Menienke, Lukas & Rocco blink uit by die WolfPack-toernooi en word gekies vir Mangaung-span wat môre teen Xariep speel.
-
Milnerton kraai koning by jaarlikse Sarel Burger-sewesreeks
Die Hoërskool Milnerton is vanjaar die wenners van die jaarlikse Sarel Burger Sewesreeks.
-
Vrystaat-Plattelandgroep – BVHS-krieketspelers gekies
Vier Voortrekker-o.16’s is gekies vir die Vrystaat-Plattelandgroep en neem deel aan die finale krieketproewe in Bloemfontein
-
Desert Challenge – Rhoné Naudé van Hoërskool Witteberg trotseer woestyn
Rhoné Naudé behaal 10de plek in die Junior-afdeling van die Desert Challenge in Hentiesbaai – ’n trotse oomblik vir SA.
-
Hoërskool Driehoek Redenaars blink uit by Oppie Tong Af
Driehoek se drie redenaars dring deur na Oppie Tong Af‑semifinaal; hul talent en toewyding plaas Vanderbijlpark trots op die kaart.
-
Grey Kollege Primêr se jong kampioen na Wêreldverhoog
Ethan Fourie (Graad 3) is gekies vir die SA-span na sy oorwinning as Vrystaatkampioen in Laser Run. Hy neem deel aan die Wêreldkampioenskappe in Portugal.
-
Wetenskapskonvensie – Hoërskool TRIO vier uitstaande prestasies
Alexander Goossen en Abigail Visser verteenwoordig TRIO met trots by die Vrystaat Wetenskapskonvensie – uitnemendheid en toewyding in aksie.













