
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Vrydagreeks oor Hoop
TrekkerTv bied aan: ‘n Vrydagreeks oor Hoop. Stories om te deel…uit BVHS se bestuurspan.
-
The Value of Teaching Girls Confidence
The Head of the Senior School, Mrs Gill Jeffrey, delves into the value of teaching girls confidence.
-
Hoërskool Ermelo leerder skitter in Danslyn 2020
Errie dans plek los in Danslyn 2020 ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, Johnke Prinsloo, het tydens die inperkingstyd deelgeneem aan SDS- (Solo Dance Schoolsport), SDL- (Solo Danca Latina), asook […]
-
Sentrale Volkskool leerder skitter by ATKV Digipraat
Kaylie Steyl, graad 6 in Sentrale Volkskool Kroonstad, het uitstekend presteer tydens die ATKV Digipraat Kompetisie deur ‘n A++ te behaal. Baie geluk, Kaylie. Senties is baie trots op jou!
-
Sentrale Volkskool Kroonstad leerder presteer in Kuns
Ilana Samurels, Graad 7, van Sentrale Volkskool Kroonstad, presteer uitstekend in kuns. Sy het ‘n nasionale toekenning verwerf van die Sanlam Kinderkunskompetisie. Ilana neem kuns as ‘n buitemuurse aktiwiteit. Senties […]
-
Laerskool Westwood vier Taaldag
Laerskool Westwood in Boksburg het hul Taaldag op 14 Augustus gevier. Wessies is trots Afrikaans! Foto’s verskaf Laerskool Westwood kweek superhelde met waardes! Elke leerling is vir ons spesiaal en […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria verwelkom Gr 8 en 9’s
Vreugde gister toe die Gr 8 & 9’s na maande weer terug is by die skool! Die matriekdames het hul Baksteentjies spesiaal kom verwelkom! Vakkeuses by AHMP GRAAD 10,11 […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Caitlyn Cook. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memory is my first day at St Andrew’s, I […]
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun deel sy getuienis
BVHS se 2020 hoofseun, Jan du Toit, deel vandag sy getuienis van hoop met ons. Sy woestynervaring. Ongeredigeer. Uit sy hart. Vandag het iets met my gebeur wat my geraak […]
-
Worcester Gimnasium Graad 8’s terug by skool
Vandag het daar groot opgewondenheid by die Bosvarke geheers. Hul baba Bosvarkies is vandag vir die eerste keer weer terug by die skool. Welkom aan al die graad 8’s. “Ons […]














You must be logged in to post a comment.