
-
Hoërskool Salomon Senekal leer van veekunde
Die landbouleerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die plaas Hopefield besoek waar mnr Hennie Snyman, erkende veekundige, hulle meer van Bonsmaras geleer het. Die leerders van Salomon Senekal […]
-
Hoërskool Robertson Gholfdag 2020
Op 21 November 2020 bied Hoërskool Robertson in samwerking met Robertson Gholfklub ‘n Gholfdag aan. Hoërskool Robertson is geleë in die pragtige dorp Robertson in die Wes Kaapprovinsie wat bekend […]
-
Hoërskool Brackenfell leerder na finaal van Blitsbrein Junior
𝗕𝗟𝗜𝗧𝗦𝗕𝗥𝗘𝗜𝗡 𝗝𝗨𝗡𝗜𝗢𝗥 Sebastian Hahn in graad 9 het deurgedring na die finaal van die 𝗡𝗲𝘁𝘄𝗲𝗿𝗸𝟮𝟰 Algemene Kennis-kompetisie wat op 15 Augustus plaasvind. Baie sterkte, Sebastiaan! Ons hou duim vas. 𝘚𝘦𝘣𝘢𝘴𝘵𝘪𝘢𝘢𝘯 […]
-
Hoërskool Florida: Verbruikerstudie
Verbruikerstudie is die vak wat jou toerus vir die toekoms. GRAAD 9’s……ons wag vir jou! Hoërskool Florida is bekend vir die uitgebreide verskeidenheid vakke wat aangebied word. Leerders van ander […]
-
Hoërskool Witteberg verwelkom Gr 9’s en 11’s terug
Baie welkom terug aan al die Gr. 9’s en die Gr.11’s. Dit is lekker om julle terug op die kampus te hê. Klasfoto’s is geneem voor die afsondersmateriaal in plek […]
-
Crawford International Ruimsig (Maragon): Talent Africa Nationals
A big congratulations to Brendan Moorcroft in Grade 10 who competed at Talent Africa Nationals and got gold medals in both his drama performances. He also made the SA team […]
-
Hoërskool Ermelo: Covid-19 het sommiges se wêreld omgekeer
Die tyd waarin almal hulself bevind, het sommige se wêreld omgekeer. Ten spyte van die uitdagings, floreer die Erries steeds en styg uit bo omstandighede. Niks, ook nie COVID-19, sal […]
-
De Kuilen High School: RCL Week 2020
We’re so excited to announce RCL WEEK 2020!!! While this year may not have gone according to plan and many of us are feeling stressed and/or ‘down in the dumps’, […]
-
Hoërskool Tygerberg Dramanuus
Baie geluk aan Courtney Schelhase in Graad 9 wat as finalis deelgeneem het aan die Dramaweb-SA kompetisie. Dit is ‘n wonderlike, aanlyn opvoeringsgeleentheid wat geskep is vir ons jeug en […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School welcomes back Gr 10’s
FINALLY Pietermaritzburg Girls’ High School got to welcome back the Grade 10s. The corridors were filled with shrieks of excitement as the girls saw their friends again, after almost 5 […]














You must be logged in to post a comment.