
-
Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan
Hoërskool Oudtshoorn is baie opgewonde om bekend te maak dat hulle steeds die jaar voortgaan om mnr en mej Struisie te hou. Ons neem die kinders af in verskeie areas […]
-
THE SANBS URGES YOU TO KEEP BLOOD STOCKS UP
Following a successful run during stages five and four of the national lockdown, the South African National Blood Service (SANBS) has started to see a decline in their blood stocks. […]
-
Worcester Gimnasium een van Top-20 skole in Wes-Kaap
Vlnr: Mnr. JP Matthee, mevv. Tara Conradie, Louise Tromp, Ethna Snygans, Helma Schoeman, Eloise du Preez en Nesta Olivier Worcester Gimnasium is geweldig trots om as een van die Top-20 […]
-
Hoërskool Ermelo atleet nommer een in SA
Tyrone Berning, graad 8-leerder van EHS, is aangewys as die nommer een seunsatleet in Suid-Afrika Skole Sport Sterre in beide hoogspring en 300 meter hekkies in die o/14-ouderdomsgroep. Hy spog […]
-
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool
Leeuwenhof Akademie reik uit na hul leerders. Skakel via Teams in vir ‘n tienersessie. Sonder ouers en onderwysers. ‘n Heerlike kuier-motiveringsgeleentheid saam met Manie en jou maats. Hierdie halfuur saam […]
-
Ligbron Akademie Vir Tegnologie
Open Ligbron se virtuele deure vandag en beweeg op jou eie pas deur ons opedag! openday.ligbron.co.za http://openday.ligbron.co.za Open our virtual doors today and explore Ligbron at your own pace. Ligbron […]
-
Hoërskool Waterkloof leerder deur na 2020-nasionale RTT-olimpiade
Justine Barwise, graad 12-leerling van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is een van net elf leerders in die land wat na die derde en finale rondte van die 2020-nasionale RTT-olimpiade deur […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Aatikah Abbas. I am in Athlone Grade 12. I started at St Andrew’s when I was in Grade 8. My fondest memory at St Andrew’s is of […]
-
BVHS leerders dring deur na finaal van Oppie Tong Af
Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Keaan de Klerk en Susan Bender, dring deur na finaal van die Oppie tong af- kompetisie! Die Trekkers is trots op Keaan en Susan […]
-
Hoërskool Kroonstad leerder wen 1ste plek in Nasionale Con Spirito kompetisie
Chanel Morgan’n gr.11-leerder van Hoërskool Kroonstad, het ‘n eerste plek in die Nasionale Con Spirito kompetisie gewen vir haar gedig Die nuwe verfdoek. Bloues is baie trots op jou, Chanel! […]














You must be logged in to post a comment.