
-
Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020
Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . . […]
-
Hoër Meisieskool Oranje: oud-Oranje leerder, Sumari Hattingh skitter in Fisika
Today we celebrate Miss Sumari Hattingh. Her family moved from Free State to Gauteng and afterwards to Northern Cape for the first 18 years of her life. She attended a […]
-
Hoërskool Salomon Senekal Matrieks skenk 2 vlagpale
Hoërskool Salomon Senekal is baie dankbaar teenoor die matrieks van 2020 vir hierdie unieke geskenk aan die skool. Twee vlagpale en ‘n nuwe skoolvlag pryk nou voor die pragtige skool. […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Georgia Watson. I am in Milner, Grade 12. I started at St Andrew’s in Grade 0. My fondest memory at St Andrew’s would definitely be all my […]
-
Hoër Meisieskool Paarl: Girls’ High Magic
Die uniekheid van elke leerder maak die Girls’ High Magic moontlik. Vandag is die graad 9’s se magic terug by die skool! What a privilege to welcome them back. Dankie […]
-
Hoërskool Nelspruit se Huis Maré verjaar!
HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR! Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep […]
-
Laerskool Mooirivier kies Hoofleiers vir 3de kwartaal
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangekondig. Veels geluk aan hierdie seuns en dogters wat moet leiding neem vir die nuwe kwartaal. Visie Laerskool Mooirivier […]
-
Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”
Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou. As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie […]
-
‘n Boodskap aan alle Matrieks
Jy sal 2020 in jou lewe nooit vergeet nie en niemand sal die klas van 2020 ooit vergeet nie. Jou hoogtepuntjaar op skool, jou vir oulaas jaar, het ‘n hartseerjaar […]














You must be logged in to post a comment.