Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die Olimpiade is om die algemene kennis van leerders te toets. Daar het vanjaar 23 000 leerders aanlyn oor twee rondtes deelgeneem. Justin Cowley van Paul Roos Gimnasium was nasionaal tweede in graad 10 en behalwe ‘n sertifikaat, wen hy R600.
Home » Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade

Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Durbanville en Waterkloof stap met louere weg in Dink of Sink-eindronde
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai…
by
TygerBurgeron
-

Paul Roos Gimnasium leerders presteer in fietsry
Meer as 50 Paul Roos bergfietsryers, geborg deur Hamilton's Painting, het die naweek deelgeneem in…
by
Christo du Randton
-

Paul Roos Gimnasium leerders presteer by Wes-Kaap Eistedfodd
Geluk aan Paul Roos Gimnasium se leerders wat gedurende die onlangse vakansie aan die Wes-Kaap…
by
Christo du Randton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

