Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens

Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in Port Elizabeth verteenwoordig. Hulle het hier kragte gemeet  met spelers uit ander provinsies.  Gerard het vir die 0/13 Suid-Kaap span gespeel, en Dandré vir die 0/11 Suid-Kaap span.

Baie geluk, manne!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article