
-
Camps Bay High School announced their Head an Deputy Head Prefects for 2021
Neve Ingle in Gr 10 from Camps Bay High School’s PR Team helps us to get to know our new head and deputy head prefects for 2021.
-
St Andrew’s School for Girls learner excels at FEI Bronze tour
Congratulations to Sarah-Rose Friend from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who competed in the 2nd leg of the FEI Bronze tour over the weekend and finished in 4th […]
-
Hoërskool Ermelo behaal nasionaal tweede plek met skryftalent
Twee van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders het met hulle besondere skryftalent ‘n gesamentlike nasionale tweede plek in Beeld se jaarlikse opstelkometisie behaal. Hierdie leerders pluk die vrug van hulle […]
-
Erries presteer by Nasionale Afrikaanse Ekspo
Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Lianie Jansen van Vuuren en Anke Kruger, het vanjaar deelgeneem aan die Nasonale Afrikaanse Ekspo en uitstekend presteer. Lianie Jansen van Vuuren, graad 12, het […]
-
Erries vaar uitstekend tydens ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade 2020
Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo is aangewys as deel van die Mpumalanga top twintig in die ATKV-Senior Afrikaanse Olimpiade: Zara Büchling behaal 76,67% en eindig sewende. Sy is ook […]
-
Remembrance Day Service at St Charles College
St Charles College newly elected Head Boy, Daniel Jacobs, addressed the staff and boys regarding the significance of the day, the sacrifice of the brave men and women around the […]
-
Paul Roos Gimnasium krieket kry hoofafrigter
Krieket Suid-Afrika se A-span boulkonsultant en hoofafrigter van die Oostelike Provinsie, Piet Botha, sal aan die begin van die 2021-skooljaar voltyds by Paul Roos Gimnasium aansluit. Botha speel op provinsiale […]
-
Primêre Skool Jordania toekenningsgeleentheid
Primêre Skool Jordania van Bethlehem het vanjaar die volgende toekennings gemaak: Jané de Villiers – Dux leerder vir 2020 – Pelserbeker vir hoogste akademiese prestasie in graad 7 Heiken Venter […]
-
Camps Bay High School matrics honoured in valedictory service
This year Camps Bay High School’s Valedictory Service saw a few firsts. Due to Covid 19, the Class of 2020 Matriculants who started their school life at Camps Bay Prep […]
-
Hoërskool Witteberg leerders presteer in “Op die Tongaf”
Twee Wittebergers presteer in “Op die Tongaf” “Op die tongaf” is ‘n kompetisie wat ‘lewendig’ (deur middel van blue jeans ‘n app soos zoom) afgele word. Duan Maritz en Jene […]














You must be logged in to post a comment.