Hannes Lourens, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs ‘n 2de plek behaal tydens die US Kids Gholfdag by Oubaai Golf Estate. 

Baie geluk, Hannes!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article