Die Gr. 2 Gogga-klassie van Laerskool Stulting se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets nie. 

Dankie aan Mnr. Wian vir die lekker robotika-lesse!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article