Amé Spangenberg en Lilly Mountfort saam met hul afrigter

Twee van laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in Port Elizabeth deelgeneem. 

Amé het goud vir haar solo ontvang en Lilly silwer.  Hierdie twee jonge dames het ook ‘n groepdans gedoen waarvoor hulle ‘n welverdiende goud ontvang het.  Baie geluk!

Amé en Lilly met die dansgroep

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article