Hoërskool Punt se gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het op 10 en 11 Junie 2021  met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2 Heart organisasie.  Daar is ‘n groot hoeveelheid klere deur die leerders ingesamel.

Die leerders het met verf hul hande op materiaal gedruk wat ‘n groot banier vorm.

Die hande simboliseer OMGEE!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article