Limari Millard, William le Roux, Lika Vermaak, James Marais en Luan du Preez saam met Juffrou Rienie.

Laerskool Stulting se Gr. R-maatjies het hul reis deur die land van vervoer afgesluit met ‘n heerlike aktiwiteit en het hul nuwe tema oor plaasdiere begin waar hulle so bietjie op “Old MacDonald” se plaas gaan kuier.

Dean Marais, Heintich Wait, Luan du Preez, JG Linstrom, Amé Spangenberg, Simoné Knoësen, Elmar Steyn en Jonathan Campbell.
Daar word te lekker geverf!
JG Linstrom, Simoné Knoësen, Amé Spangenberg en Jonathan Campbell besig met ‘n heerlike aktiwiteit oor vervoer.
Daar word te lekker geverf!
Cilliers Botha, Miané Smit, JJ Van Zyl en Dean Marais.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article