Die Gr. 2-Gogga-klas het groot gegaan en baniere gemaak om vir hulle gunsteling span te “cheer”!

Laerskool Stulting is trots Suid-Afrikaans!  Vrydag kon die leerders hul Springbok-klere aantrek ter ondersteuning van die wedstryd van die Bokke vs Japan.  Boonop kon die leerders die wedstryd regstreeks kyk en sien hoe hulle rolmodelle kragte meet teen Japan.

Almal se oë is vasgenael op die groot skerm…
Almal se oë is vasgenael op die groot skerm…

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article