NMA-ISKA EP SPORT. Veertien leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het die naweek van die 8 en 9 Junie aan die NMA-ISKA EP Sport Martial Arts Kampioenskappe toernooi in Port Elizabeth deelgeneem. Tydens die toernooi kwalifiseer hulle vir OP kleure op voorwaarde dat hulle in Oktober 2024 aan die Nasionale toernooi deelneem.

Die leerders is:

  • James Marais: 2 x Brons medaljes
  • Dean Marais: 1 x Goud, 1 x Silwer, 1 x Brons
  • Niel de Vos: Sertifikaat vir deelname
  • Marko Labuschagne: 1 x Brons
  • Phelo Mbeki: 1 x Goud
  • Luan du Preez: 2 x Goud 2 x Silwer
  • Jano Human: 2 x Goud 1 x Bronz
  • Joshua Robertson: 3 x Silwer 1 x Brons
  • Ariëlle Lotter: 4 x Goud 1 x Silwer
  • Liancka Lotter: 1 x Silwer 1 x Brons
  • Mickah Brown: 1 x Silwer 1 x Brons
  • Anke Labuschagne: 3 x Goud 1 x Silwer
  • Nkosi Mfene: 2 x Silwer
  • Caleb Siebrits 2 x Goud en 1 x Silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article