Huisgenoot Eisteddfod 2024 – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het deelgeneem aan die Huisgenoot Eisteddfod 2024 en baie goed gevaar.

Amé behaal die volgende toekennings:

  • Goud vir Redenaars Afrikaanse Moedertaal
  • Goud vir Poësie en
  • Silwer vir Prosa.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article