
-
Welkom Volkskool kondig Biblioteekprefekte aan
Foto bo: Voor: Tahlia Botha, Diané Joubert, Xandré Vorster, Lucille van Zyl, Middel: Zak Smith Jayden Petersen, Jayden Minnie, Lana Odendaal, Tiaan Strauss, Annique de Villiers, Francois Joubert, Suné Pelser. […]
-
Welkom Volkskool kondig hul nuwe Hoofleiers aan
Welkom Volkskool het hulle Hoofleiers vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan Aiden Erasmus wat gekies is as Onderhoofseun, Handre Maree as Hoofseun, Hayley Wedderspoon as Hoofdogter en Nea van Niekerk […]
-
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Sport-hoogtepunte gedurende 2020
Aagesien ons skole gedurende die jaar baie min geleenthede op die sportveld kon geniet, gee Schools That Rock graag ‘n terugblik op Rooiskool se sporthoogtepunte gedurende die jaar 2020. Krieket […]
-
Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito
Tien leerders van Hoërskool Secunda, Gabriëlla Stemmet, Marelize van Niekerk, Nika Thomas, Lana Hyman, Chana Dunn, Cabous Harmse, Mia Louw, Henri Viljoen, Sonél de la Rey en Altus Smit, het […]
-
Hoërskool Langenhoven: Top akademiese presteerder
Nadia Enslin, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in graad 12, staan trots by al haar toekennings. Sy ontvang sertifikate vir Afrikaans Huistaal (90.4%) en Rekeningkunde (93,60%). Medaljes vir die […]
-
Camps Bay Primary School learner participated at Triple Crown Regatta
Camps Bay Primary School learner, Gabriela Ross in Grade 6, crewed for her father on a Hobie Cat 16 for the Triple Crown Regatta last weekend at Langebaan. They finished […]
-
Camps Bay Primary School Learner excels in Swimming
Camps Bay Primary School learner, Troy McWilliam, currently in Grade 7, recently participated in the Freda Barnard Swimming Championships held in Oudtshoorn. Troy did Camps Bay Primary School proud, placing sixth […]
-
Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer tydens ATKV-Spelathon
Foto bo vlnr: Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz Drie van Hoërskool Noord-Kaap se leerders, Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz het uitstekend presteer tydens die 2019-ATKV Spelathon wat gedurende […]
-
Northern Cape High School learners rewarded
Rethabile Sindi from Northern Cape High School received the school’s highest award. Learners only receive this award for winning on a national level. She was also the chair lady of […]
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool learner excels in competition
Keaan de Klerk of Bethlehem Voortrekker Hoërskool achieved 1st place in the Artistatue Public Speaking Competition (gr 11 English mother tongue division). His winning speech discussed the topic: Shakespeare- To […]














You must be logged in to post a comment.