
-
Hoërskool Jan van Riebeeck koshuisleiers vir 2021
Baie geluk aan Hoërskool Jan van Riebeeck se inwonende koshuisleiers vir 2021! Huis Van der Merwe seuns: Liam Stevens -Primarius Gregory Barends -Onder-Primarius Prefekte: JJ Swartbooi Dylan Thomas
-
Hoërskool Jan van Riebeeck koshuisleiers 2021
Baie geluk aan Hoërskool Jan van Riebeeck se inwonende koshuisleiers vir 2021! Huis Jordaan dogters: Misha Kapot – Primaria en Caylee Saul – Onder-Primaria Prefekte: Ashanti van Eeden en Merize […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck se Lené weer Taalbond Toppresteerder
Die Taalbondeksamen bestaan uit ‘n vraestel in Engels en een in Afrikaans vir Seniors (grade 11-12) en ‘n soortgelyke vraestel vir Juniors (grade 8-10). Behalwe vir die aantreklike pryse wat […]
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Voortrekkerbeweging fakkelloop
Die Voortrekkerbeweging is tans besig met ‘n virtuele fakkelloop as deel van hul Eeufeesvieringe. Die fakkel het Saterdag by die Johan Blignaut-kommando (BVHS) aangekom en is daarna na Jordania se […]
-
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels oor Tjokkertoneel
Covid 19 het baie van Laerskool Menlopark se graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging […]
-
Grenville High School top 10 learners for Term 3
Grenville High School announced their Top 10 learners in Grade 8, 9 10, 11 and 12 for term 3, despite a difficult year for the school.Congratulations to everyone who did their […]
-
Grenville High School announced their leaders for 2021
Grenville High School had announced their Executive leaders for 2021. Congratulations to all the leaders. Make your school proud next year.
-
Hoërskool Upington vereer Graad 12’s tydens prysuitdeling seremonie
Foto Bo vlnr: Ruan le Roux, Berna Killian en Geralda de Wee Hoërskool Upington het onlangs hul gr.12`s vereer tydens `n prysuitdeling seremonie. Pragtige prestasies is behaal t.s.v. ongewone en […]
-
Willem Postma kondig Hoofleiers, Akademiese Presteerders en Dux leerder aan
Primêre Skool Willem Postma het op 18 November 2020 ten spyte van die onstuimige jaar tydens hulle Virtuele Prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir 2021, die akademiese presteerders van 2020, asook […]
-
Welkom Volkskool het hul leerderraad vir 2021 aangewys
Foto bo: vlnr Agter: Simoné Parsons, Leandé Swanepoel, Carla de Jonge, Suné Basson, Willize Watt, Leon Welgemoed, Xander van Niekerk, AJ Janse van Vuuren, Deaudré de Kock Middel: Marnu Buys, […]














You must be logged in to post a comment.