
-
Laerskool Kruinsig wys nuwe hoofleiers aan
Laerskool Kruinsig van Kemptonpark het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2021 aangewys. Hoofseun: Josua Marx Hoofdogter: Liney du Preez Onderhoofleiers: Lené Liebenberg, Johan Meyer, Kallista Nolte en Ewald Haasbroek. Baie […]
-
Primêre Meisieskool Oranje
Vandag het Oranje Primêr afskeid geneem van hul graad 7’s. Mag julle altyd vooruit loop!
-
Hoërskool Witteberg boodskap
Sterkte aan elke Witteberger met die res van die eksamen wat nog voorlê. Remeber hard work always pays off. #net1skool
-
Hoërskool Upington kies nuwe leiers
Foto bo: Heelagter vlnr: John-Mark Solomon, Liané Kapp, Daylon Beukes, Itumeleng Masenge, George Engelbrecht, Ferdie Richter, Stefan Joubert Agter vlnr: Anke […]
-
Bloues + Rooies = Trio
Huidiglik is die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad en Hoërskool Kroonstad in die proses om saam te smelt. ‘n Aansoek om samesmelting is ingedien by die Departement van Onderwys en daar word […]
-
Hoërskool Ermelo leerder gekies vir Interprovinsiale tennis-proewe
Foto bo: Hendrik Louw Die Erries is besonder trots op Hendrik Louwrens, graad 11-leerder wat gekies is om aan die Mpumalanga Junior tennisproewe vir die Interprovinsiale span deel te neem. […]
-
Welkom Gimnasium maak hul Matriekraad 2021 bekend
Welkom Gimnasium is baie trots op hul nuwe Matriekraad 2020/2021! Congratulations to the new Matric Council! Seuns: Kabelo Machofo, Testimony Dodo, Wian Muller, Thato Matsoso, Danie van Heerden, Jayden Nel, […]
-
Welkom Volkskool Voortrekkers
Foto bo: Mia de Jonge, Rudi Swiegers, Anjoe de Kluiver, Jaco Swiegers, Willie van Zyl, Carli du Plessis Welkom Volkskool is baie trots op hul Graad 7 Voorslag PD Voortrekkers […]
-
Primêre Meisieskool Oranje leerder skenk hare
Mieke Jansen ‘n graad 3-leerder van Oranje Primêr het haar hare vir kanker geskenk! Baie dankie, Mieke. Jy gaan iemand se hart baie bly maak!
-
Eunice High School learners excel at ATKV Afrikaans Senior Olimpiade
Eunice High School, Bloemfontein, is very proud of Corlia Hugo (gr.11), Zani Thomson (gr.11), and Izilda Jansen van Rensburg (gr.12). Despite Covid-19 the lockdown and many impediments they are rewarded […]














You must be logged in to post a comment.