Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het verskeie prestasies behaal tydens die ASA Kampioenskappe in die Paarl.

Catrien Janse van Vuuren verwerf GOUD en is no. 1 in die land met dogters o/18 Hamergooi en Carise van Rooyen verwerf goud in die dogters o/16 1500m Hindernis.

BVHS spog met nog prestasies:

Silver: Jamie Dempsey (Dogters 4x400m Aflos) en Imannuel Veitch (Seuns Medley)

Brons: Shannon Purchase (Paalspring Dogters 0/18)

4de Plekke: Liam-Lloyd Doman (5000m Stap Seuns 0/16) en Wian Botha (4x400m Seuns 0/18)

5de Plekke: Ixore Cilliers (Paalspring Dogters 0/16)

6de Plekke: Mieke Britz (1500m Dogters 0/16), Karli van Niekerk (Diskus en Gewigstoot Dogters 0/18) en Imannuel Veitch (400m Seuns 0/16)

7de Plekke: Kiara Montgomery (Hindernis Dogters 0/16)

8 de Plekke: Wian Botha (800m Seuns 0/16), Handé Fourie (Hoogspring Seuns 0/16), Marjulyn Myburgh (Diskus Dogters 0/18) en Ané van Zyl (Driesprong o.16)

10de Plekke: Hein Smith (Spiesgooi Seuns 0/18) en Danika Zwahlen (2000m Hindernis 0/18)

Vlnr: Handré Fourie, Ané van Zyl, Marjulyn Myburg, Dankika Zwahlen
Vlnr: Imannuel Veitch, Jamie Dempsey, Shannon Purchase
Vlnr: Kiara Montgomery, Mieke Britz, Karli van Niekerk, Imannuel Veitch
Vlnr: Wian Botha, Ixoré Cilliers, Liam-Lloyd Doman

Baie geluk aan al die atlete!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article