
-
Hoërskool Witteberg Kuberkuns
Hoërskool Witteberg deel graag kuberkuns van ons leerders, deur ons leerders. – Mariné du Plooy
-
Primêre Skool Willem Postma kreatiewe skryfkompetisie
Primêre Skool Willem Postma van Bloemfontein, is baie trots op hul drie leerders wat aan die Kreatiewe-skryfkompetisie vir 2020 deelgeneem hier. Hulle was onder die top 30 vir Afrikaans Huistaal […]
-
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo
Menlo gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Tiaan Serfontein is vandag aan die woord: Totsiens sê is nooit […]
-
Hoërskool Noord-Kaap: Radikale Redenaarskompetisie 2019 & 2020
Foto vlnr: Danté Jansen, Alyssa Jacobs, Casner Klein en Johané Schon Radikale Redenaarskompetisie 2019 Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die Radikale Redenaarskompetisie deel. Die volgende leerders het baie goed presteer: Danté Jansen (gr. […]
-
Northern Cape High School: SA Literacy Public Speaking Competition 2019 & 2020
Photos ltr: Nosisa Maloto, Nosipho Haas and Nicole Greeff Nosisa Maloto (gr 8 in 2019) from Northern Cape High School in Kimberley, took part in the English Home Language Prepared […]
-
Hoërskool Noord-Kaap: ATKV-Afrikaans Senior Olimpiade 2020
Foto bo vlnr: Alicia van Wyk en Johané Schon Hoërskool Noord-Kaap neem jaarliks aan die ATKV se Afrikaans-olimpiade deel. Hierdie jaar het ons leerders weer uitstekend presteer. Johané Schon (graad […]
-
Paul Roos Gimnasium verteenwoordig in die Cape Cobras Cubs-span
Dewalt Grové van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir die Cobras Cubs-span om deel te neem aan die Krieket Suid-Afrika streek-nuwelingetoernooi wat gedurende Januarie 2021 in Stellenbosch aangebied […]
-
Hoërskool Vrede leerders kán Afrikaans praat
Hoërskool Vrede is baie trots op die volgende leerders: Bianca Bresler behaal ‘n vierde plek by die Artisticulta Nasioale Redenaarskompetisie met haar voorbereide toespraak in die graad 12 kategorie. Bianca […]
-
Laerskool Thabazimbi hoofleiers vir 2021
Laerskool Thabazimbi het met trots die hoofleiers van 2021 aangekondig. Hoofleiers: Ané Coetzee en Herman Prinsloo Onderhoofleiers: lara Denton, Lize Venter, Finn Santos en Rubert Joubert. Baie geluk aan hierdie […]
-
Ermelo High School learners excels in Computer Talent Search
Photo: Raees Tikly who obtained a gold certificate The Computer Talent Search requires the use of Computational Thinking – the same skills required for the successful application of Mathematics, Science, […]













