Hoërskool Bultfontein betuig hulle opregte dank aan die Gideons wat vir al die graad 8-leerders sak Bybels geskenk het.

“Ons geloof en Christelike beginsels is waarop ons waardes geskoei is. Dankie vir julle belegging en omgee vir ons jeug.”

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article