
-
Treverton College Heads of School 2021
Congratulations to Treverton College’ 2021 College Heads of School. Deputy Head: Girl Michaela Licen Head Girl: Cassidy Hudson Head Boy: Sibongiseni Mdawe Deputy Head Boy: Loudon Annandale #thetrevertonexperience
-
Lettie Fouché Skool handewerk
Lettie Fouché Skool se leerders word geleer om handewerk te doen en hulle vaar sommer baie goed. Die leerders doen talle handewerk projekte elke kwartaal. Die foto’s wys hoe behendig […]
-
Lettie Fouché Skool se toerusting opgradeer
Na 27 jaar se goeie diens, is dit nou tyd vir Lettie Fouché Skool se tafelsaag om bietjie te rus. Groot opwinding was die week in die fase toe die […]
-
The annual Carol Service is a yearend highlight on St Charles College campus
The annual Carol Service is a yearend highlight on the St Charles College campus. The evening is a worshipful event with our broader community coming together, to celebrate the birth […]
-
Camps Bay High School’s Valedictory Service honours Second Generation learners and parents
Camps Bay High School continues to build on its legacy every year with second or even third generation pupils attending the school. Amongst this year’s Matric pupils, there were 8 current […]
-
Hoërskool Ermelo graad 12’s geniet Landbou-assessering
Foto bo: Die groep graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo tydens die prakties Hoërskool Ermelo se graad 12-Landboubestuur-leerders het hulle jaarlikse praktiese-assessering gaan doen by mnr. Johan Pretorius van Milestone Beefmasters. […]
-
Hoërskool Strand Toutrekkers skitter by Wes-Kaap- en SA Senior Toutrekkampioenskap
Verskeie van Hoërskool Strand se junior toutrek-atlete het onlangs aan die Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskap in Robertson deelgeneem waar hul verskeie WP-spanne op senior vlak verteenwoordig het. Na ‘n harde kompetisie […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool se Skoollied kom huistoe
Foto bo: Mev Suzanne van Niekerk oorhandig die oorspronklike skoollied aan Juffrou Jordaan. Mev Suzanne van Niekerk het ‘n stukkie geskiedenis aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oorhandig: die OORSPRONKLIKE, […]
-
Laerskool Menlopark se hoofleiers groet Menlo namens die Gr7 klas
Laerskool Menlopark gee graag aan hul hoofleiers van 2020 die kans om Menlo te groet namens die graad 7 klas. Vandag groet Nina Schomper. Wanneer mens iets of iemand moet […]
-
Hoërskool Sentraal – Wiskunde-kompetisie
Twee graad 9 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albert Smit en Steph Zondagh, is vir die Vrystaat Siyanqoba Junior B-wiskundespan gekies. Hulle het op 17 Oktober aan die ASSA […]














You must be logged in to post a comment.