
-
Hoërskool Sentraal – Matriek-eindeksamen
Die Tralie-matrieks vertel ons hoe hulle die eindeksamen sover ervaar.
-
Welkom Gimnasium stel nuwe hoofleiers bekend
Welkom Gimnasium het hul hoofleiers vir 2021 bekendgemaak. Baie geluk aan ons nuwe hoofleiers! We know you will lead with excellence! #weessterkdaariswerk Hoofseun- Wian Muller Hoofdogter- Jana Briel Deputy Headboy- […]
-
Primêre Skool Naudéville Voortrekkers
Primêre Skool Naudéville van Welkom het die nuwe jeugleiers van Naudéville Voortrekkerkommando vir 2021 aangewys. Baie geluk aan Juliette Schoeman en James Kruger.
-
St Andrew’s School for Girls’ potential top matric students
St Andrew’s School for Girls announced their potential top matric students for 2020. The results is based on the girls Preliminary Examinations. The results are legally only released on 19 […]
-
Primêre Skool Jordania plant bome
Foto bo: Paul Olivier en Christiaan de Boer (onderhoofseun) help mnr Johan van Rooyen. Hy tree ook einde van die jaar af. Langs hom is Dr André Smith en André […]
-
Primêre Skool Naudéville neem ontwikkeling van Gr 7-leerders se leierspotensiaal na volgende vlak
Primêre Skool Naudéville van Welkom het besluit om die ontwikkeling van Graad 7-leerders se leierspotensiaal na die volgende vlak te neem. Tradisioneel is daar net ‘n klein groepie leerders verkies tot […]
-
Hoërskool Robertson Gholfdag
Soos elke jaar was Hoërskool Robertson se gholfdag vanjaar weereens ‘n reuse-sukses. Almal het die dag baie geniet. Daar was leerders van Hoërskool Robertson, ouers van Hoërskool Robertson, oud-leerders van […]
-
Hoërskool Noord-Kaap Kultuurprestasies
Alethia Rossouw (gr. 10) en Johané Schon (gr.11) van Hoërskool Noord-Kaap, het aan die virtuele nasionale rondte van die Oppie Tog Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Alethia het in die Afrikaans Huistaal […]
-
Hoërskool Robertson leerlingraad
Hoërskool Robertson het hul leerlingraad vir 2021 bekendgemaak. “Baie geluk aan die leerlingraad van 2021. Ons weet 2021 gaan ‘n baie suksesvolle jaar wees vir julle en Hoërskool Robertson.” “I […]
-
Laerskool Menlopark: Tennis-kampioenskappe
Die Laerskool Menlopark tennis kampioenskappe het laas week plaasgevind. Die volgende spelers het eerste geeindig in hul onderskeie afdelings: OOP Seuns – Lourens Swanepoel OOP Dogters – Megan Fourie o/11 […]














You must be logged in to post a comment.