Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het goed vertoon tydens hul eerste wedstryde na die grendeltyd.

14A verloor 13-15

15A verloor 14-15

16A verloor 13-15

18A verloor 20-24

18B wen 17-13

Trekkertrots!

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article