Skole Netbal. Hoërskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.

Uitslae behaal deur Trio:

  • Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal
  • Trio o.14B verloor 11-15
  • Trio o.14C verloor 4-26
  • Trio o.15A verloor 11-27
  • Trio o.15B verloor 7-23
  • Trio o,15C verloor 4-30
  • Trio o16A verloor 13-25
  • Trio o.16B verloor 11-13

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Photos supplied

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article