Griffons Rugby Semi-finale - Hoërskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale – Hoërskool Trio wys staal

Griffons Rugby Semi-finale – Hoërskool Trio wys staal


Griffons Rugby Semi-finale. 🏉 Hoërskool Trio skitter in Griffons Semifinale!

Hoërskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale:

  • o/14A – wen 26-13 teen Hoërskool Witteberg
  • o/15A – wen 20-15 teen Hoërskool Witteberg
  • o/16A – wen 31 – 0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • 2de span – verloor 40 – 0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • 1ste span – verloor 18 – 33 teen Hoërskool Witteberg

Finale Voorbereiding: Sterkte aan al die Trio-spanne met die voorbereiding vir die Griffons finale hierdie week! 🗓️ Saterdag 16 Augustus 2025 Welkom (Volledige program en tye volg binnekort).

Finale wedstryde:

  • o/14A – TRIO teen BVHS
  • o/15A – TRIO teen BVHS
  • o/16A – TRIO teen Welkom Gimnasium

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article