Griffons Sewes Rugby. Hoërskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem.

Groepwedstryde uitslae o.17A span:

  • Gouties wen Hoërskool Witteberg B: 43 – 0
  • Verloor teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 10 – 22
  • Speel gelykop teen Hoërskoll Trio B: 12 – 12
  • Wen Hoërskool Marquard 27 – 7
  • Verloor teen Hoërskool Hentie Cilliers: 19 – 26

Beker Semi-Finaal:

  • Wen Hoërskool Witteberg A: 17 – 15

Beker Finaal:

  • Verloor teen Hoërskool Hentie Cilliers: 5 – 10

Gouties o.17 A eindig algeheel 2de.

Groepwedstryde uitslae o.17B span:

  • Gouties wen Hoërskool Retief :17 – 10
  • Verloor teen Hoërskool Trio A: 0 – 41
  • Verloor teen Hoërskool Witteberg A: 5 – 38
  • Wen teen Hoërskool Sasolburg: 19 – 15

Bowl Semi-Finaal:

  • Verloor teen Sasolburg: 14 – 33

Bowl Uitspeel

  • Verloor Hoërskool Marquard: 17 – 19

Gouties eindig algeheel 8ste.

Gouties spelers van die wedstryd:

  • Kamohelo Moloke (2 keer)
  • JM Rensburg
  • Keyano Snyders
  • Ethan Swartz

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article