Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap - Hoërskool Outeniqua
Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – Hoërskool Outeniqua

Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap – Hoërskool Outeniqua


Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap. Hoërskool Outeniqua, George

Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op die Kwagga-atlete wat onlangs aan die Wes-Kaap Biathle & Triathle Kampioenskap deelgeneem het. Hulle het uitmuntende prestasies behaal en is gekies om die Wes-Kaap-span te verteenwoordig by die SA Kampioenskappe wat van 3–5 Oktober in Nelspruit plaasvind.

🎽 Prestasies:

  • 🔸 Marco ErasmusJuniors (19–21 jaar) 🥈 Triathle: Silwer 🥈 Biathle: Silwer
  • 🔸 Marilie DuvenageJuniors (19–21 jaar) 🥈 Triathle: Silwer 🥉 Biathle: Brons
  • 🔸 Mia BothaJuniors (19–21 jaar) 🥇 Triathle: Goud 🥈 Biathle: Silwer
  • 🔸 Minay BothaO.15 🥇 Triathle: Goud 🥇 Biathle: Goud
  • 🔸 Afrigter Esrie40+ 🥇 Triathle: Goud 🥈 Biathle: Silwer

Baie geluk, Kwaggas! Julle harde werk en toewyding is inspirerend. Ons wens julle alle sukses toe vir die nasionale kampioenskappe in Nelspruit — gaan wys wat julle kan doen!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article