Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Pietersburg se A-netbalspanne het vanaf 24 tot 27 Maart in Pretoria by die Affies Netbal Toernooi in Pretoria deelgeneem en sommer baie goed gevaar.

Pieties O.14:

  • Wen Trio 22-2
  • Wen Cornwall 15- 7
  • Verloor Affies 1 11 – 16
  • Wen Windhoek Gim 16-4
  • Verloor Stellenberg 13-15
  • Wen Jim Fouche 14-8
  • Wen Rustenburg in die finaal en eindig algeheel 5de.

Pieties O.15:

  • Wen Heidelberg Volkskool 12-10
  • Wen Cornwall Hill 15-8
  • Wen Affies 2 17-14
  • Wen Windhoek Gim 20-8
  • Wen Trio 20-7
  • Wen Nelspruit 18-9
  • Wen Fichard Park 23-8
  • Verloor ongelukkig in die finaal teen AHMP en eindig algeheel 2de.

Pieties O.16:

  • Wen Nelspruit 16-4
  • Wen Wilgerivier 25-7
  • Wen Garsfontein 18-10
  • Wen Cornwall Hill 20-2
  • Wen Affies 1 19-12
  • Wen Trio 30-6
  • Wen Heidelberg Volkskool 10-9
  • Verloor ongelukkig in die finaal teen Stellenberg en eindig 2de.

Pieties O.17:

  • Verloor Garsfontein 11-20
  • Verloor Cornwall Hill 11-13
  • Verloor Affies 9-24
  • Wen Trio 13-8
  • Verloor Stellenberg 3-24
  • Wen Nelspruit 12-9
  • Verloor Rustenburg 9-20
  • Speel gelykop teen Fichardt Park en eindig 9de.

Pieties O.19:

  • Gelykop Heidelberg Volkskool 23-23
  • Verloor Cornwall Hill 18-23
  • Verloor Affies 11-48
  • Verloor Windhoek Gim 14-30
  • Verloor Stellenberg 19-36
  • Verloor Jim Fouche 19-36
  • Wen Wilgerivier 24-15
  • Verloor ongelukkig teen Fichardt Park en eindig algeheel 12de.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://pieties.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article