Waterkloof Netbal Toernooi. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein vaar steeds goed op die netbalbaan by die Waterkloof Netbal Toernooi in Pretoria. Hiermee die uitslae van dag vier:

Sentraal 14 vs La Rochelle 14: verloor 15 – 16

14 vs Waterkloof B: verloor 13-19

15 vs Randpark 15: wen 26-13

15 vs Ligbron 15: wen 24-13

16 vs Waterkloof 17: verloor 10-32

16 vs Oos-Moot 17: verloor 11-23

17 vs Upington 17: wen 19-8

19 vs Upington 19: wen 22-13

19 vs Oos-Moot 19: wen 26-15

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article