Die afgelope naweek het ‘n paar van Volkies se leerders aan SANESA se “Qualifier 1” perdeskou deelgeneem.
Die Volkies het baie goed presteer en gewys wat in hulle steek.
Die skool is baie trots op elke Volkie en hulle pragtige perde.
Foto’s verskaf

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.
You must be logged in to post a comment.