
-
Grenville High School announced their executive leaders
Grenville High School, Rustenburg recently announced their executive leaders for 2020/ 2021. Girls: Mankgane, Buhle; Mathibe, Kelebogile; Tihankanye, Phemelo; Dire, Rorisang; Gcelu, Lutho; Jombile, Qaqamba; Lengau, Lebogang; Lethulwe, Tlotlo; Mabiletsa, […]
-
Primêre Skool Naudéville Voortrekkers presteer
Henko Carstens en Aimee O’Brien van Primêre Skool Naudéville in welkom het uitstekende uitslae ontvang vir hul Voorslag PD wat hulle op 31 Oktober geskryf het. Dankie dat julle die […]
-
Hoërskool Witteberg – Graad 12 Musical Theatre Jazz
Hoërskool Witteberg van Bethlehem deel graag kuberkuns van hul leerders, deur hul leerders. Kuberkuns – Kayla van Dyk
-
Glenwood High School 2021 Prefects announced
The Glenwood High School Prefects for 2021 were announced at assembly on Friday, 20 November 2020. Marsell du Preez is the Head Prefect. He is supported by Vincente Correa and […]
-
Suid-Afrika se enigste Latyn-student is in Paul Roos Gimnasium
Christian Hamman in Graad 12, Paul Roos Gimnasium, skryf vandag sy finale Latyn-vraestel as enigste matriek wat dié vak onder die beskerming van die Departement van Basiese Onderrig neem. Hy […]
-
Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades
Jean-Mari Mӧller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal. South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte. […]
-
Laerskool Hartenbos skoolkoor video
Dolfynkontrei is trots op die eerste virtuele optrede deur ‘n skoolkoor. Die optrede vind vanaand plaas by die Kerssangdiens van die NG Gemeente Mosselbaai-Suid. ‘n Spesiale woord van dank aan […]
-
Hoërskool Waterkloof atleet gekies vir Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe
Hoërskool Waterkloof-atletiek het die nuus ontvang dat Shandon Botha (graad 12) ook tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe se voorbereidende span verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia gaan […]
-
Primêre Skool Naudéville se skoolhoof verjaar
Foto: Meneer Tommie en Rickus van der Merwe van Hazquip Meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Naudéville Primêre Skool in Welkom, het Donderdag 19 November 45 geword en die kinders het […]
-
St Charles College Weather Station
Pictured: The weather station at St Charles College St Charles College, Pietermaritzburg, is pleased to announce that in partnership with the University of KwaZulu-Natal’s Disciplines of Agrometeorology and Geography, the […]














You must be logged in to post a comment.