Al was dit baie warm, was die Hoër Meisieskool Paarl o.18 Netbaldag ‘n groot sukses!

Elke speler het haar hart uitgespeel. Baie geluk aan elke span wat deelgeneem het. Hoër Meisieskool Paarl is dankbaar vir puik netbal na ‘n jaar van leë bane. Hier volg die resultate van die toernooi:

1. Hoër Meisieskool Paarl A

2. Hoërskool Sentraal (Bloemfontein)

3. Hoër Meisieskool Bloemhof A

4. Hoër Meisieskool La Rochelle

5. Paarl Gimnasium

6. Hoërskool Stellenberg

7. Hoër Meisieskool Paarl B

8. Hoër Meisieskool Bloemhof B

9. Hoërskool DF Malan

10. Hoërskool Langenhoven (Riversdal)

11. Hoërskool Parel Vallei

12. Hoërskool Bredasdorp

#girlshighmagic #netball

Photo credits: EJ Langner

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article